Ds. Van der Merwe, ons is meer as hulle

’n Mens kry stoetbeeste en stoetperde, maar wanneer ’n man sê hy is deel van die stoetgoed van die Allerhoogste, spring die hele skemerwêreld uit die skemergat. Dit is natuurlik te verstane! Dit is merkwaardig in die tyd waarin ons leef dat ’n mens die uitspraak van ds. Piet van der Merwe (Beeld, April) al hoe meer hoor. ’n Man wat nie sy eie met ’n passie liefhet nie, kan nie onderskeid tref nie. Ds. Piet, dié wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is. Staan waar jy staan! Besoek http://www.beeld.com/MyBeeld/Briewe/Ds-Van-der-Merwe-ons-is-meer-as-hulle-20110424