Volkskansel bied aan…

Feb 27, 2019 by

Verbonds kamp

12 tot 14 April 2019

Te Eden kamp terrein 30km uit Pretoria op die Moloto pad (Google vir meer bersonderhede)

  • U word hiermee persoonlik uitgenooi na hierdie jaarlikse lof-byeenkoms
  • Daar is geen kamp-kostes verbonde nie
  • U word versoek om selfversorgend te wees – braai Saterdagaand (pap en sous sal voorsien word)
  • Eie beddegoed
  • BYBEL en skryfgoed
  • Spesiale jeug program
  • Heerlike lofprysing

Kontak: Ds. Ben 084 350 5929 of Ev. Lou 082 873 6057

Related Posts

Tags

Share This