Kyk en luister aanlyn

Volkskansel het ‘n  Youtube Kanaal waar mede Boervolksgenote in verspreiding ook kan deel aan Sy Majesteit se boodskap.

Toegang op hierdie manier is vrylik beskikbaar aan almal na PREKE sowel as WOORDSKOOL leeringe.

U is immers welkom om CD’s en DVD’s te bestel op ons KONTAK ONS skakel.