27 November 2011
321 H.F. Verwoerdrylaan, Gezina, Pretoria
Openbare volks-erediens om Vader te loof en te prys en so Sy opstandingsdag te kan vier en so die Sabbatrus van die nuwe beter verbond te kan gedenk/nadenk.
Begin: 10:00
Eindig: 14:00
Die wat na die erediens wil saam kuier kan ‘n piekniekmandjie saambring.
Hand 2:47 terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En YHWH het daagliks by die GEMEENTE gevoeg die wat gered is.
Sef 3:10 Oorkant die riviere van Kus vandaan sal My aanbidders, my verstrooide gemeente (ekklesia (“calling out”) geroepe heiliges), My offerande bring.