Nuusbrief 5 van 2011

Hierdie nuusbrief is ‘n huldeblyk aan die vorste en vorstinne van die Boervolk wie se voete en hande uit die blok en juk losgekom het. Hierdie wat die ewige Lig in die hart ontvang het. Hierdie wat die groot WEET in siel en verstand dra. Wees sonder afmatting die luid basuin, die harde knal, die donder van geregtigheid, maar ook die wat sag en met diepe eerbetoon tot Sy Majesteit pleit; Jesaja 64:9 Majesteit JHWH, wees nie uitermate toornig nie, en dink nie vir ewig aan die ongeregtigheid nie; aanskou dit tog dat ons almal u volk is. Daar het gedurende die afgelope jaar baie Boerbloed op Louteringsland se grond geval. Die trane wat hierdie druppels bloed gevolg het, kan nie bereken word nie.  Rou waaroms van die baie gesinne en families wat stom betraand by oop grafte saamgedwing staan, hang onbeantwoord in die stilte van die ewigheid.  Gemoedere wat soos ‘n windverskeurde kleed in repe hang en ‘n Boersiel wat deur die ewige stilte roep ;  Hoe lank, o, Elohiem gaan U talm ? Daniël 8:13 Toe hoor ek ‘n heilige spreek; en ‘n ander heilige het aan die een wat spreek, gesê: Hoe lank sal die gesig duur—van die voortdurende offer en die ontsettende goddeloosheid— sal die heiligdom sowel as die leër aan vertrapping oorgegee word? Hoe op aarde het hierdie vertrapping en geweld in Boerelaer gekom?  Eenvoudig, hierdie Geloftevolk het die hekke vir die vyand laat ooplê!  Sy het onbeskaamd voortgegaan met Godsverraad deur in gruwelspel met vreemdelinge buite haar ras en aard betrokke te raak.  Die slap hek van godsdiensvryheid het die heilige ontsag vir Sy Majesteit tot verdunde voedloosheid gebring. Daarom staar die Boervolk met dowwe oë na 41 miljoen sogenaamde “ christene “ wat in die naam van “ god “ die land en sy opbrengs soos ‘n springkaanplaag opvreet.  ‘n Jaarlange gejuig sal in 2012 van maand tot maand in Boereland weergalm!  Die voorvadergeeste roep….waar is julle god nou? Die pleitroep van Koning Dawid is ook hier toepaslik. Psalms 42:4 My trane is my spys dag en nag, omdat hulle die hele dag vir my sê: Waar is jou God? Boerkindertjies wat aan die hand van vreemde onderwysing gereed gemaak word om ‘n bastergeslag voort te bring wat in die vergadering van Sy Majesteit NOOIT mag kom nie ! Daarom val die hordes christengebede op die grond ! Hoekom ? Jeremia 11:11 ¶ Daarom, so sê Majesteit JHWH: Kyk, Ek bring ‘n onheil oor hulle, waaruit hulle nie sal kan uitkom nie; dan sal hulle na My roep, maar Ek sal na hulle nie luister nie. “Die Boerkindertjies is myne, en myne alleen,” spreek Sy Majesteit ! “ Waarom het jy My kindertjies op die humanistiese altaar geoffer ? “ Hoe moet aan hierdie Boervolk verduidelik word dat sy hierdeur onder die woede van Sy Majesteit gebring is ? Die Boervolk, afgestomp van haar heilige roeping, se voorkop het hard geword. Sy ken nie meer die weg na die volksaltaar nie ! Sy twis en breek uit in broederhaat op die gladgetrapte Kainsweg. Die vraag hang swaar en onuitwisbaar ! Waarom het jy jouself en jou kind aan die stroomversnellings van ongeregtigheid gaan oorgee ? Waarom ken jy nie meer jou eie waarde waarmee Sy Majesteit jou van die volke afgesonder het nie ? Vrede, gelykheid en broederskap, met verwronge naasteliefde, het die satansvoertuig saamgeflans waarmee ‘n nuwe nasie, totaal teenstrydig met die Godsplan in die teenwoordigheid van Sy Majesteit kom bou het. Beeld berig dat JZ ( die prez “ ) verdwaal het tussen kerk en Afrika. Die koerant beweer dat JZ ‘n begripsverwarring oor geloof beleef.; Daarom kry die “ prez’ dit reg om die sogenaamde christene te verkwalik vir Afrika se probleme. Die SA Raad va n Kerke vermaan die “ prez “ om nie ” geloof met menslike feilbaarheid te verwar nie “ Mac Maharaj skerm en raak die volgende twak kwyt……. “ waarna die “ prez “ eintlik verwys, is die manier waarop Westerse invloed gelei het tot die einde van uitgebreide familiebande as instelling en sodoende ouetehuise en weeshuise genoodsaak het. “ Kan jy nou meer ? Die uitgebreide familiebande is juis sigbaar inplek. Behalwe die binnelandse swart familiebande, het miljoene Afrika families omwettig ingeburger en sodoende deel geword van die “ instelling “ Beeld reken dat dit die “ prez “ en Maharaj( die “ prez” se woordvoerder ) sal loon om kennis teneem van die jongste PEW verslag, dat die christelike geloof verreweg die wêreld se grootste is en dat die swaartepunt van die christendom nie meer in die Weste gesetel is nie, maar in Afrika en Asië. Op en gedurende 6 Januarie 2012 gaan die “Perz “ en die ANC, wat deel is van die swaartepunt van die christendom , die voorvadergeeste oproep. Volkskansel sê dat dit korrek is, die oproep van die voorvader geeste, omdat dit deur ons Elohiem aan hulle gegee is. Hierdie voorvadergeeste is dus ondergeskik aan ons Elohiem! On the evening of the 6th January 2012, the ANC will then host an interfaith night vigil to invoke the spirits of all our founding fathers and mothers of our movement. This very important event will be attended by Kings, Chiefs and Traditional Leaders and healers will also include the leaders of the African National Congress and our allied partners. Laat dit duidelik wees ! Die proseliete gaan oorwinningsfees vier ! Hierom het die haan reeds in hierdie land gekraai ! Het Petrus destyds die haan gehoor kraai ? Hy het ! Matteus 26:75 En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Messiah onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween. Hierdie Boervolk het Sy Majesteit aan die hand van haar leiers meer as driemaal verloën. Die meerderheid het nou nog nie eers die haan gehoor kraai nie. Die optrede van die massa gedurende “ kersfees “ en hul uitbundigheid om die jood se bankrekening te laat bult, gaan die verstand te bowe. Die meerderheid regse groepe is salig tevrede met regse liberalisme. Wat is regse liberalisme ? Dit is ‘n geskepte toestand wat die Boerkind se intellek vanaf die “ kansels “ binnegedring het en wat die slagoffer dwing om; 1. terwyl hy of sy sogenaamd “ regs “ is, die Godhoof gelykstel met al wat afgod is 2. die “kerk “ gelate toelaat om alles wat leef “ hemel “ toe te vat 3. al die Gebooie konsekwent van minuut tot minuut verbreek 4. lou te wees om sodoende deur Sy Majesteit uitgespuug te word 5. geloftegrond weg te onderhandel en daarna by linkses te pleit vir ‘n plekkie in die son Wat is dan waarlik “ regs “? Matteus 25:32 en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei; Matteus 25:33 en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Dus, regsheid in die konteks van die handeling van Sy Majesteit dui daarop dat wanneer die Boervolk aan Sy regterkant geplaas word, daar geen kompromie met die linkerkant is nie. Hierdie regterkant is in harmonie met die magtige regterhand van Sy Majesteit. Jesaja 62:8 Majesteit JHWH het gesweer by sy regterhand en by sy magtige arm: Waarlik, Ek sal jou koring nie meer gee dat jou vyande dit eet nie, en uitlanders sal jou mos nie drink waarvoor jy gewerk het nie. Die bostaande teksgedeelte is ‘n raadsbesluit van Majesteit JHWH en kan nie ongedaan gemaak word nie ! Let daarop dat Sy Majesteit sweer by Sy regterhand ! Regse liberalisme is in die Boerelaer aan die orde van die dag. Hierdie stelling word bewys deurdat die uitlander steeds die Boervolk se mos drink en haar koring vreet ! ‘n Boervolk wat op haar knie by die altaar van Sy Majesteit staan, is deel van Sy magtige regterhand. Hier ontstaan die volgende kwessie en krisis ! Waar is die altaar ( kansel ) van Sy Majesteit ? Hierdie gereinigde heerlikheid waar die Boervolk passievol en sonder “ismes “ haar dankgebede as ‘n lieflike geur laat opgaan. Die tradisionele kansels het links geswaai en die res het vasgeval in regse liberalisme. Daar bly dus net een opsie oor ! Die handuitgesoekte Boervolkie sal haar verknegtheid aan regse liberalisme moet erken en haarself uit hierdie doodsgreep moet losruk. Met die onderstaande aankondiging, sal die Boervolk dringend moet besluit of sy wil terug na haar God en haar Gelofte ! Die ANC sê…. “At the international level we have already addressed the Heads of States of the African Union through our President in January 2011. We are also proud to have been given an opportunity by the United Nations to address them on our Centenary, the occasion in which the Secretary General of the United Nations, Ban Ki Moon, proudly declared that “The ANC is more than a political party. It is a movement-and a tangible expression of a vision. The commitment and sacrifice of its members led to the emancipation of a nation from a racist colonial rule. This has always been the movement’s strength and it is this vision that the world looks to now. The struggle for freedom, justice, human rights and against racism is a global battle. I see the ANC in the vanguard. Not just in South Africa but throughout the continent and the globe.” We have undertaken visits to many countries including Germany, Russia as well as the United States of America to mobilize our friends and allies who were also part of the International anti-apartheid movement. Daar het jy dit nou Boerkind ! Al jou instellings, kultuur organisasies, kerke en politieke partye het gefaal ! Terug na Sy Majesteit by een Volkskansel, sonder kompromie, sonder huiwering ! Job 11:13 ¶ As jy jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom 14 —as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie— 15 ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees. 16 Ja, jy sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink. 17 En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker—dit sal wees soos die môre! 18 En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond—jy sal in veiligheid gaan slaap. 19 Ook sal jy lê sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek. Volkskansel nooi u om saam op te staan, saam te aanbid, saam te veg, totdat ons in en deur Sy grote Naam oorwin!