16 Desember 2011 Greenfields-saal Middelburg 10 km op Loskopdampad
Die Boervolk is verraai en uitverkoop ! Kom ervaar die her-geboorte en word deel van die Exodus van die Boervolk!
Begin: 7:00 vm Eindig: 23:30
10 km Vierkleur aflos deur Boerejeug ! Ossewatrek as begin van Exodus ! Solo en samesang tot eer van God ! Sprekers gaan optree !
Bring en braai – Pap en sous word voorsien. Kom ervaar die Boervolk en deel die vreugde !
Die tema:
DIE HER-GEBOORTE EN EXODUS VAN DIE BOERVOLK !
– Boervolk organisasies en groepe word uitgenooi ! – 16 Desember is eksklusief God en die Boervolk se dag ! – Is jy deel van die Boervolk ? Dan moet jy probeer daar wees !
Kontak persone: Essie Esterhuzen 083 227 2677 Koos Pieters 082 770 7613 Ds Ben Strijdom 084 350 5929