Boervolk Optog en Verootmoediging en Volksrede deur Ds. Ben Strijdom op 27 April 2012, na afloop van die Volksoptog. Boerland is ons land !
Versamel by
begraafplaas in
Fonteinstr om 07:00vm met jou Vierkleur.
Kom ons pleeg nie verraad teenoor mekaar nie en demonstreer ons ysterwil in die Naam van Onse God!
Boergenote, niks het vir ons gewerk nie, kom ons doen dit nou self !
‘n Volk is net ‘n Volk as sy kies en proklameer dat sy Volk is !
Vir ons God,
ons Volk,
ons Land.
Hiermee word AL die regse leiers met hul volgelinge genooi!
Hierdie is Laertrekdag,
Verootmoedig dag
proklamasiedag,
oorwinningsdag !
Kontak Nommers:
Essie Esterhuizen 083 227 2677 Witbank
Andre Visagie 082 897 1018 Kimberley
Ds Ben Strijdom 084 350 5929 Bethal
Sakkie Nienaber 083 742 6576 Boksburg
Andre Nienaber 071 877 9040 Middelburg
Barend Pienaar 074 939 1023 Nylstroom
Lou Pretorius 082 873 6057 Pretoria