Aansiengaping Uitwis Program
Eksodus 20:16 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Egoïstiese Humanisme is geskep om die aansien gaping uit te wis.
Daar is in die skepping die wat die kop moet wees en ook die stert.
Net so is dit onomstootlik dat net die Uitverkorenes met eer en heerlikheid gekroon was.
Dan is daar die wat kwalifiseer deur die wil van Elohiem om kinders te wees, en aan die anderkant die wat dit nooit kan wees nie.
Ook is daar die wat geskep is vir Uitverkore Volkskap en ander nie.
Dit is dus moontlik om die huidige geslagloosheid, rasloosheid, ID-loosheid, kleurloosheid ens, te sien as resultate van die AANSIENGAPING UITWIS PROGRAM.
Hoe is dit so suksesvol gedoen ?
Die denke en handelinge van die mens word beinvloed deur twee energiebronne.
1. Ego
2. Humanisme
Maar eers ego. Dit blyk dat ego ongetwyfeld deel is van ons menswees.
Dit word gevind by die suigelingstyd, vroeë kindstadium, tienerfase en natuurlik by volwassenes.
Egoïsme is ‘n toestand van selfverheerliking en die obsessie om die middelpunt van alle belangstelling te wees.
Humanisme
Verwys na ‘n perspektief wat menslike vryheid en ontwikkeling inspireer.
Dit is ‘n toestand waar Elohiem denke vervang word met sekulêre denke.
Om die Aansiengaping Uitwissings Program suksesvol te laat funksioneer, moet hierdie twee kragbronne saamgevoeg word.
So kry ons dan egoïstiese humanisme.
Wat daarvan ?
Godsdiens is egoïstiese humanisme, omdat die individu opgeneem word in sy/haar prestasies binne humanitêre aksies, wat hom /haar motiveer om verraad teen waarheid te pleeg.
Dink hieraan….. Eksodus 20:16 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Die Program het almal naastes gemaak en derhalwe mag niemand nou valse getuienis lewer teenoor sy “ naaste “ nie. Dit beteken presies wat tans aan die orde van die dag is.
Kleurlose, ID-lose, raslose naastes, wat as daar na hul oorsprong verwys word, dit as ‘n valse getuienis gesien moet word.
Die humanis leef en dink buite die Elohiem perspektief, wat die leuen as ‘n geldige medium gebruik om selfverheerliking tot stand te bring of instand te hou.
Mense lieg waarskynlik in hul Inkomste Belasting opgawes.
Dokters lieg waarskynlik om meer geld uit mediese skemas te maak, super atlete word waarskynlik vals sertifikate op skool gegee om aansien instand te hou, om enkeles te noem.
Nog nooit in die geskiedenis van die mensdom is die leuen so verfyn dat selfs die hoë intellek daarin gesofistikeerd saam lieg.
Die opgroeiende jeug het die leuen as die waarheid aangeneem. Hollywood het egoïstiese humanisme deel van die psige gemaak, en die wêreld onderrig om in die riool te snorkel.
In navorsing het dit aan die lig gekom dat kinders so jonk as 4 jaar, spontaan ‘n leuen kan vertel.
Dus…..die laaste 1000 jr is op rekord dat die leuen en die vader daarvan, die stempelmerk van die sekulêre gemeenskap geword het.
Ons sien dat media en godsdiens Waarheid glimlaggend verdraai deur dit sensasioneel op te dis.
Politici is op rekord dat hul mense deur sensasionele leuens motiveer.
So het die leuen mag bo goedheid en edel karakter gestel
Immoraliteit bo morele waardes.
Dislojaliteit bo lojaliteit
Onwaardigheid bo waardigheid ens….
Hierdie het ‘n nasionale kultuur geword.
Dit alles is wat ons om ons sien, is die aansiengaping uitwissings program, in sy volle glorie.
Jesaja 59:13 die afval en verloëning van die Elohiem en afwyking van agter onse God; die uitspreek van verdrukking en oortreding, die opneem en uitstoot van leuentaal uit die hart.
Jesaja 59:14 So word dan die reg teruggedring en die geregtigheid bly staan van ver; want die waarheid struikel op die mark, en wat reg is, kan nie binnekom nie.
Leuens is die moedertaal van satan.
Derhalwe het die nasies moedertaal onderrig ontvang.
Dit beteken dat die sekulêre wêreld se moedertaal is leuens.
Johannes 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was ‘n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy ‘n leuenaar is en die vader daarvan.
Handelinge 13:7 Hy was by die goewerneur Sérgius Paulus, ‘n verstandige man. Dié het Bárnabas en Saulus laat roep en het versoek om die woord van God te hoor.
Handelinge 13:8 Maar Élimas die towenaar — want so word sy naam vertaal — het hulle teëgestaan en het probeer om die goewerneur afkerig te maak van die geloof.
9 Maar Saulus, dit is Paulus, vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom gehou en gesê:
10 Kind van die duiwel, vol van alle bedrog en alle listigheid, vyand van alle geregtigheid, sal jy nie ophou om die reguit weë van die Here te verdraai nie?
Dus, leuens is die glansverhoog van satan.
Leuens word dus gebruik om die aansien van die kinders van Elohiem met leuens uit te wis en hulle in gelykwaardigheid te bring met alles wat nie uitverkore is nie.
Leuens is die gom wat die aansiengaping uitwissings program aanmekaar hou !
Kan u aan enige sonde dink wat nie deur die leuen geaktiveer is nie ?
Spreuke 23:23 Koop waarheid en verkoop dit nie, ook wysheid en tug en verstand.
Die koninkryk van Elohiem is ‘n koninkryk van WAARHEID.
Wanneer ons Sy koninkryk bespreek, mag daar nie leuens in ons hart en mond wees nie.
Elohiem is Waarheid.
Bron [facebook] AANSIENGAPING UITWIS PROGRAM
