Nuusbrief 5 van 2011
Hierdie nuusbrief is ‘n huldeblyk aan die vorste en vorstinne van die Boervolk wie se voete en hande uit die blok en juk losgekom het.
Nuusbrief 1 van 2011
2011, DIE CHAOS JAAR – Hierdie jaar sal gekenmerk word met chaos op alle terreine van die totale samelewing.
Die afwesigheid van die gesag van die Godhoof JHWH, en miskenning daarvan, sal hierdie saamgeflansde konglomorasie aan die werke van hul hande uitlewer.
Geloftefees Middelburg 2011
Geloftefees Middelburg 2011 16 Desember 2011 Greenfields-saal Middelburg 10 km op Loskopdampad Die Boervolk is verraai en uitverkoop ! Kom ervaar die her-geboorte en word deel van die Exodus van die Boervolk! Begin: 7:00 vm Eindig: 23:30 10 km Vierkleur aflos deur Boerejeug ! Ossewatrek as begin van Exodus ! Solo en samesang tot eer […]
Jaarafsluiting en Erediens 2011
Jaarafsluiting en Erediens 2011 27 November 2011 321 H.F. Verwoerdrylaan, Gezina, Pretoria Openbare volks-erediens om Vader te loof en te prys en so Sy opstandingsdag te kan vier en so die Sabbatrus van die nuwe beter verbond te kan gedenk/nadenk. Begin: 10:00 Eindig: 14:00 Die wat na die erediens wil saam kuier kan ‘n piekniekmandjie […]
Vlae Wapper Op Nylstroom
Vlae Wapper Op Nylstroom ’n Klein groepie mense het op Saterdag, 29 Oktober, aan ’n optog deur die strate van Nylstroom deelgeneem om die saak van Volkskansel uit te dra. Volgens mnr. Barend Pienaar, wat aan die stuur van sake gestaan het, was die optog ’n bewys dat “die Boervolk diep dankbaar en bewus is […]
Optog Wakker Gevoel Van Volkswees Aan
‘n Volksoptog sal op 24 September, onder die vaandel van Volkskansel, te Boksburg gehou word. Volgens ds Ben Strijdom, is die Volkskansel nie ‘n “regse” organisasie nie, maar ‘n diep Christelike inisiatief wat die Skrif waarhede as absoluut beskou en handhaaf.
Ds. Van der Merwe, ons is meer as hulle
Ds. Van der Merwe, ons is meer as hulle ’n Mens kry stoetbeeste en stoetperde, maar wanneer ’n man sê hy is deel van die stoetgoed van die Allerhoogste, spring die hele skemerwêreld uit die skemergat. Dit is natuurlik te verstane! Dit is merkwaardig in die tyd waarin ons leef dat ’n mens die uitspraak […]
